Formulario de búsqueda

Nehemia 7:7

7Hulle het gekom saam met Serubbabel, en saam met Jesua, Nehemia, Asarja, Raämja, Nagamani, Mordegai, Bilsan, Misperet, Bigwai, Negum en Baäna. Hier is ’n lys van die families van die volk Israel en hoeveel mense in elke familie was:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index