Formulario de búsqueda

Markus 2:23

Jesus is die Here van die Sabbatdag

(Ook Matt 12:1-4,8; Luk 6:1-5)

23Jesus en sy dissipels het op ’n Sabbatdag deur ’n koringland geloop. Terwyl hulle loop, het sy dissipels begin om koring-are te pluk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index