Formulario de búsqueda

Lukas 23:11

11Toe het Herodes en sy soldate vir Jesus verneder en Hom gespot. Hulle het vir Hom deftige klere aangetrek en Herodes het Hom teruggestuur na Pilatus toe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index