Formulario de búsqueda

Lukas 10:37

37Die skrifgeleerde het gesê: “Daardie man wat jammer was vir hom en wat hom gehelp het.”

Toe sê Jesus vir die skrifgeleerde: “Gaan, en doen wat die Samaritaan gedoen het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index