Formulario de búsqueda

Rigters 13:21

21Die Engel van die Here het nie weer na Manoag en sy vrou toe gekom nie. Maar Manoag het toe geweet dit was die Engel van die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index