Formulario de búsqueda

Jeremia 23:17

17Hulle hou aan om te sê: ‘Die Here sê

dit sal goed gaan met julle.’

Hulle sê dit vir die mense wat dink

dat Ek nie belangrik is nie.

En hulle sê vir elkeen wat hardkoppig is

en wat lewe soos hy self besluit:

‘Dit sal nie sleg gaan met jou nie.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index