Formulario de búsqueda

2 Konings 23:4

Josia laat die tempel skoonmaak en offer-plekke afbreek

(Kyk ook 2 Kron 34:3-7)

4Die koning het gesê die hoëpriester Gilkija en die ander belangrike priesters en die wagte by die deure van die tempel moet al die goed uit die tempel bring wat die mense gemaak het vir Baäl en vir Asjera en vir die son en die maan en die sterre. Hulle het die goed verbrand buite Jerusalem in die Kedron-vallei en hulle het die as na die stad Bet-El geneem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index